Wat is die leeruitkomste van hierdie
les?
·
Om 'n probleemsituasie te beskryf deur vergelykings op te
stel.
·
Analiseer en interpreteer vergelykings.
·
Los vergelykings op deur inspeksie.
INLEIDINGFASE - 10 Minute
Gee vir die kinders ʼn probleem situasie wat bekend
is vanaf graad 7 werk.Leerders gaan dan ʼn aankopingspunt hê.
Skryf die
volgende neer:
v
Dink
aan ʼn getal. Tel vier by ʼn sekere getal dan is die antwoord 39. Wat is die
getal?
Nommer x Laat
die nommer = “x” (Staan bekend as ʼn
veranderlike)
x+4=39
VRA: WAT plus 4 is gelyk aan 39?
35+4=39 Die
LK moet gelyk wees aan die RK
Daarom is die
nommer 35, so dit beteken dat x=35
NB- Kyk altyd of jy reg is
35=39-4
Onderrig- en leerfase
-20 minute
Onderwyser
aktiwiteite
|
Leerder
aktiwiteite
|
Deel leerders in 4
groepe en moedig hulle aan om die leereenheid te bespreek.
|
Leerders moet die
volgende probleme bespreek en oplos:
a) ʼn Nommer plus 4 is 28
b) Wanneer ek ʼn getal deel deur 25 is
die antwoord 3
c) Die verskil tussen 200 en ʼn getal is
15
d) Die produk van ʼn getal en 5 is 75
e) Die som van 3 keer ʼn sekere getal is
7 is 43
f) 24 wat afgetrek word van ʼn sekere
getal is 94
|
Vra die leerder om in
woorde te verduidelik wat die volgende beteken
2x-2=20
|
Moontlike antwoorde:
·
2
maal x minus 2 = 20, of
·
x
is 2 plus 20 gedeel deur 2
·
2
maal x is 2 minder as 20
|
Gee die leerders die
volgende oefeninge om te doen:
a)15+a=35
b)b-33=58
c)3c=120
d)d÷5=15
|
Vind die waardes van
die volgende onbekende:
a)15+a=35
b)b-33=58
c)3c=120
d)d÷5=15
|
KLASWERK- 15 minute
Kies sekere
vrae in die handboek wat gebruik word in die klaskamer.
Kies die
korrekte antwoord:
1.May koop ʼn pakkie van 20 stokkies
lekkers vir R30,00. Hy het die vergelyking
20a = 30,00 om die koste van een
sjokolade uit te werk. a=?
a) a=30.00-20
b) a=30.00/20
c)a=30.00 x
20
d)a=30.00+20
2.As 2x-30=0, dan is x gelyk aan?
a)12
b)13
c)14
d)15
3.Watter vergelyking is gelyk aan die
volgende 2x+2=8?
a)2x + 2– 2 = 8 - 2
b)4x + 4 = 4
c)6x = 8
d)2x + 2 – 2 = 8 + 2
e)2x = 2
4 . 5x-1=0
a)5
b)
1
c)1/5
d)-5
5.x/5=100
a)5
b)20
c)500
d)50
AFSLUITFASE -5 minute
Gee vir die
kinders huiswerk vir die middag en merk dit die volgende dag om te kyk of die
kinders dit kan doen en dit verstaan.
Moedig die
kinders aan om die volgende te doen:
1.
Vra
gereeld HOEKOM vir die leerders om hulle kennis op te bou.
2.
Maak
seker dat jy die wiskunde terme ken.
3.
Maak
seker hulle kan die som in woorde lees!
4.
Maak
seker die wiskundige stappe wat jy doen korrek is.
5.
Maak
seker dat die LK = RK.
No comments:
Post a Comment